lrc歌词下载,晴天歌词,与你到永久,抖音歌曲,那么骄傲,remember me,歌词网 设为首页 加入收藏 网站地图
文稿库歌词网
热搜:

Kom Terug Bed Toe - Jack

Kom Terug Bed Toe 文本歌词

作词 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken/Don Kelly
作曲 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken/Don Kelly
Dink jy ook aan my in daai aande?
As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers
Is daar iets wat jy wil sê voor jy jou oë toe maak?
Voordat ons aan die slaap raak
Wonder jy ook of ek aan jou dink?
My lyf is aan die brand
Ek wil myself verdrink
In jou arms
Daar is iets wat binne my weergalm
Skakel af
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Impulsief
Net so nou en dan begin ek bewe
Om te dink aan al daai sinnelose kere
As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers
As ons vêr is en ons lê alleen
Wonder jy ook of ek aan jou dink?
My lyf is aan die brand
Ek wil myself verdrink
In jou arms
Daar is iets wat binne my weergalm
Skakel af
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Impulsief
Kom terug bed toe
Ek het ‘n eindelose drang vir jou
‘n Eindelose drang vir jou, terug bed toe
Kom terug bed toe
Ek het ‘n eindelose drang vir jou
'n Eindeloos
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Impulsief

Kom Terug Bed Toe LRC歌词


[00:00.000] 作词 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken/Don Kelly

[00:01.000] 作曲 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken/Don Kelly

[00:11.080]Dink jy ook aan my in daai aande?

[00:13.549]As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers

[00:18.789]Is daar iets wat jy wil sê voor jy jou oë toe maak?

[00:22.588]Voordat ons aan die slaap raak

[00:26.055]Wonder jy ook of ek aan jou dink?

[00:31.990]My lyf is aan die brand

[00:33.601]Ek wil myself verdrink

[00:36.322]In jou arms

[00:37.928]Daar is iets wat binne my weergalm

[00:40.997]Skakel af

[00:42.725]

[00:43.445]Kom terug bed toe

[00:45.453]Ek wil so graag meer van jou geniet

[00:51.236]Kom terug bed toe

[00:57.133]Kom ons wees ‘n bietjie impulsief

[00:59.365]Impulsief

[01:06.973]

[01:19.710]Net so nou en dan begin ek bewe

[01:23.428]Om te dink aan al daai sinnelose kere

[01:28.422]As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers

[01:32.587]As ons vêr is en ons lê alleen

[01:37.300]Wonder jy ook of ek aan jou dink?

[01:41.373]My lyf is aan die brand

[01:43.324]Ek wil myself verdrink

[01:45.127]In jou arms

[01:47.038]Daar is iets wat binne my weergalm

[01:50.271]Skakel af

[01:52.473]

[01:53.174]Kom terug bed toe

[01:55.705]Ek wil so graag meer van jou geniet

[01:59.511]Kom terug bed toe

[02:04.547]Kom ons wees ‘n bietjie impulsief

[02:10.655]Impulsief

[02:15.429]

[02:17.585]Kom terug bed toe

[02:21.267]Ek het ‘n eindelose drang vir jou

[02:24.040]‘n Eindelose drang vir jou, terug bed toe

[02:27.591]Kom terug bed toe

[02:30.445]Ek het ‘n eindelose drang vir jou

[02:33.357]'n Eindeloos

[02:35.818]

[02:36.445]Kom terug bed toe

[02:38.319]Ek wil so graag meer van jou geniet

[02:42.329]Kom terug bed toe

[02:47.658]Kom ons wees ‘n bietjie impulsief

[02:51.885]

[02:53.540]Kom terug bed toe

[02:57.462]Ek wil so graag meer van jou geniet

[03:02.464]Kom terug bed toe

[03:06.562]Kom ons wees ‘n bietjie impulsief

[03:11.901]Impulsief

下载【Kom Terug Bed Toe】的LRC歌词

猜你喜欢