lrc歌词下载,晴天歌词,与你到永久,抖音歌曲,那么骄傲,remember me,歌词网 设为首页 加入收藏 网站地图
文稿库歌词网
热搜:

Johnnie Blou - Eloff

Johnnie Blou 文本歌词

作词 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell
作曲 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell
Sy’s ‘n girl soos geen ander
Pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner
Hulle het ‘n huis in Mosselbaai
Goue tan en spierwit tande
Lyf vuurwarm ek voel net vlamme
Lyk seker so van al die slaai
Ek jokkie, daai rokkie
Kry ek nie uit my kop nie
Maak die ander koppe hier binne draai
Geweet my vingers gaan brand
Albei voete op die rand
So kom ons, ons gaan
Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Volgende oggend word ek wakker
Babbelas in pyn en twee groot sakke
Wat potblou hang onder my oë
Wat van haar bring my terug
Keer op keer met die vooruitsig
En wete hartbreek lê nog voor
Ek gaan nie jokkie in daai rokkie
Kon ek myself nie stop nie
Ek hou mos so van dinge wat byt
Geweet my vingers gaan brand
Maar ek is reeds op die rand
Hoe keer ‘n mens hierdie spyt?
Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier

Johnnie Blou LRC歌词


[00:00.000] 作词 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell

[00:01.000] 作曲 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell

[00:08.806] Sy’s ‘n girl soos geen ander

[00:10.939] Pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner

[00:12.941] Hulle het ‘n huis in Mosselbaai

[00:16.867] Goue tan en spierwit tande

[00:19.234] Lyf vuurwarm ek voel net vlamme

[00:21.551] Lyk seker so van al die slaai

[00:24.949] Ek jokkie, daai rokkie

[00:27.190] Kry ek nie uit my kop nie

[00:29.149] Maak die ander koppe hier binne draai

[00:32.834] Geweet my vingers gaan brand

[00:35.403] Albei voete op die rand

[00:37.771] So kom ons, ons gaan

[00:40.134]

[00:41.087] Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw

[00:45.532] Haar hart kouer as die yskas vir my bier

[00:49.231] 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou

[00:53.546] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[00:56.843] Dit raak gevaarlik hier

[01:01.930] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[01:05.032] Dit raak gevaarlik hier

[01:06.780]

[01:07.083] Volgende oggend word ek wakker

[01:08.849] Babbelas in pyn en twee groot sakke

[01:10.878] Wat potblou hang onder my oë

[01:15.065] Wat van haar bring my terug

[01:17.080] Keer op keer met die vooruitsig

[01:19.193] En wete hartbreek lê nog voor

[01:22.376] Ek gaan nie jokkie in daai rokkie

[01:25.139] Kon ek myself nie stop nie

[01:27.170] Ek hou mos so van dinge wat byt

[01:30.967] Geweet my vingers gaan brand

[01:33.320] Maar ek is reeds op die rand

[01:35.625] Hoe keer ‘n mens hierdie spyt?

[01:38.636]

[01:38.896] Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw

[01:43.147] Haar hart kouer as die yskas vir my bier

[01:47.108] 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou

[01:51.486] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[01:55.031] Dit raak gevaarlik hier

[01:59.938] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[02:02.946] Dit raak gevaarlik hier

[02:08.284] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[02:11.102] Dit raak gevaarlik hier

[02:12.292] Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw

[02:16.268] Haar hart kouer as die yskas vir my bier

[02:20.261] 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou

[02:24.519] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[02:27.925] Dit raak gevaarlik

[02:29.413] Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw

[02:32.841] Haar hart kouer as die yskas vir my bier

[02:36.308] 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou

[02:41.066] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[02:44.276] Dit raak gevaarlik

[02:46.151] Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw

[02:49.242] Haar hart kouer as die yskas vir my bier

[02:53.151] 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou

[02:57.522] Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur

[03:01.009] Dit raak gevaarlik hier

下载【Johnnie Blou】的LRC歌词

猜你喜欢